Die Fondasie -Afrikaanse Eiendoms-Podcast - Ep 03

Die Fondasie - Afrikaanse Eiendoms-Podcast

Jul 1 2022 • 18 mins

In Episode 3 Praat Hennie met Jacques du Toit entrepreneur en eiendomsbelegger oor  hoe om 'n suksesvolle kort termyn eiendoms besigheid te bestuur, al is mens nie eers in dieselfde land nie.

Die Fondasie Podcast vir hoe om besigheid te doen met eiendomme, Flip, Buy-rent, Air BNB. Kom luister saam hoe hierdie Eiendomkundiges saam gesels oor hoe om besighede te begin en te vergroot in eiendomsmark.