Die Fondasie - Afrikaanse Eiendoms-Podcast

Die Fondasie

Die Fondasie is ’n Podcast in Afrikaans oor alles eiendoms-verwant. Ons bespreek ALLES eiendom; van beleggings en huur-om-te-verhuur tot flip, en ook verskye bedrywe wat inskakel in dfie eiendoms-wereld, soos konstruksie, agentskapp en nog vele meer. Die Fondasie word aangebied deur Hennie Meyer, SA se grootste Flipper deur sy maatskappy Bigpond; en Albert van Wyk, belegger, entrepreneur en stigter van handelsmerke soos Millionaire at 22. read less
BusinessBusiness

Episodes