PODCAST

Praat Kos Niks

Kathu Kat

Welkom by Praat Kos Niks! Hier praat ek oor ALLES. Wyn, flieks, slegte lirieke, boerdery, kos, en diëte!? Jy is welkom om my te email op info@kathukat.com. Podcasts kos geld, so as jy wil kan jy my as volg ondersteun: paypal.me/marethaspangenberg https://ko-fi.com/kathukat M Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848 Ek het onlangs ”low content” boeke op Amazon KDP gepubliseer indien julle sou belangstel - dit is ook ’n manier om my te ondersteun. Wie weet, dalk kan ek eendag elke dag NET podcasts doen! 100 Crossword Puzzles for Adults - https://www.amazon.com/dp/B09Y65P3ZT Fairy Friends | 50-page coloring book for children - https://www.amazon.com/dp/B09Y53Y8HJ Beach Please: 60 pages | Lined Journal - https://www.amazon.com/dp/B09Y4SF1RM My Flower Journal: 60 pages - https://www.amazon.com/dp/B09Y2L72MG Hard cover or paperback: Life is Good | 100 Page Dot Grid Journal - https://www.amazon.com/dp/B09XZH8R7R

Start Here
#024 My 15 favourite YT kanale
Jun 16 2022
#024 My 15 favourite YT kanale
Soos belowe - hier is die links: 1. Ask A Mortician - Babish Culinary Universe - Bright Insight - China Uncensored - a) America Uncovered - Dr. Eric Berg DC - Dry Bar Comedy - Garden Answer - Homestead Living - Itchy Boots - Colin Furze - El Estepario Siberiano - Enez Yilmazer - Tasting History - My Mechanics - Cinema Sins -
#024 My 15 favourite YT kanale
Jun 16 2022
#024 My 15 favourite YT kanale
Soos belowe - hier is die links: 1. Ask A Mortician - Babish Culinary Universe - Bright Insight - China Uncensored - a) America Uncovered - Dr. Eric Berg DC - Dry Bar Comedy - Garden Answer - Homestead Living - Itchy Boots - Colin Furze - El Estepario Siberiano - Enez Yilmazer - Tasting History - My Mechanics - Cinema Sins -
#023 Nuwe Patreon Blad vir Praat Kos Niks
Jun 6 2022
#023 Nuwe Patreon Blad vir Praat Kos Niks
As jy my op Patreon wil ondersteun kyk gerus hier:   Dit is 'n maandelikse subsription service en daar is lekker ekstra bonus materiaal vir die mense wie inteken, met ander woorde VET PRET! Die gewone podcasts sal nogsteeds verniet vir almal beskikbaar wees, maar die patrons van Praat Kos Niks sal net ekstra bonus content bykry in ruil vir hul maandelikse finansiële bydraes.
#022 - Ek Hoes Net As Ek ’n Podcast Record - FML
May 31 2022
#022 - Ek Hoes Net As Ek ’n Podcast Record - FML
Dr Berg se hot tips vir jou gesondheid: skaap slippers wat ek gekoop het is hier:     Jammer vir die phlegm - ek sal volgende keer wag tot NA die podcast om hot choccie te drink! As jy my wil ondersteun, doen so hier:    Facebook:     Instagram:     Twitter:     YouTube:   Etsy:     KDP:     Website:     PayPal: marethaster@gmail.com
#021 - Polony LIVES!
Apr 30 2022
#021 - Polony LIVES!
As jy 'n silencer nodig het vir jou winter jag - stuur 'n email na info@phprecision.co.za   As jy 'n bydrae wil maak tot my passive income aka meer podcasts: paypal.me/marethaspangenberg M Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848 Insta en Twitter: @praatkosniks As jy vir MY 'n email wil stuur - praatkosniks@gmail.com
#020 Hoes Proes
Apr 28 2022
#020 Hoes Proes
Instagram: @kathukat / @praatkosniks Twitter: @kathukat / @praatkosniks Romantiques in Hermanus! 1150 on Bain gastehuis in Keimoes! As jy so gaaf sal wees - gee daar 'n 5 ster review, toe seblief? Ek belowe ek sal volgende keer minder hoes! N.S. Dankie JACQUES DU TOIT!!!
#019 Reddit Rulez!
Apr 6 2022
#019 Reddit Rulez!
#018 Leer en Wees Beter!
Mar 22 2022
#018 Leer en Wees Beter!
Hier is die website met al die quotes van The Subtle Art of Not Giving A F*ck. Onthou om Cat Burglar op Netflix te kyk! Sluit aan by Udemy en koop vir jou kursusse - jy sal nie spyt wees nie!  Sluit VERNIET aan by FitOn en SCREW die gym! As jy enige goeie lifehacks het vir my boek, email dit na praatkosniks@gmail.com asseblief.
#017 - Video!?
Mar 15 2022
#017 - Video!?
Jy kan hierdie belaglikheid op YouTube aanskou! As jy ook "The Subtle Art of Not Giving a F*ck" wil lees, kan jy dit hier koop. Ek kry nie royalties vir die boek nie, ek hou net daarvan, ok.
#016 - Ek lewe nog. Soortvan.
Mar 10 2022
#016 - Ek lewe nog. Soortvan.
Skiet met 'n titel! Ons maak sommer nou nou weer 'n podcast terwyl ons wag vir Eskom om ons krag aan te sit. Waaroor moet ons chat? Whatsapp: 083 467 3312 E-mail: praatkosniks@gmail.com
#015 Casey Anthony Deel 2
Nov 28 2021
#015 Casey Anthony Deel 2
Hier is die YouTube video waaroor ek praat in Deel 1 & 2:   Hier is die tydlyn van die gebeure:
#014 - Casey Anthony Deel 1
Nov 22 2021
#014 - Casey Anthony Deel 1
In vandag se podcast praat ek oor Casey Anthony en haar vermiste dogter, Caylee. Dit is baie ontstellend! Ek wou nie die episode te lank maak nie, so deel twee sal binnekort volg. Ek sal in deel 2 al die links deurgee as julle die video footage wil kyk!
#013 Romance Novel?!
Nov 18 2021
#013 Romance Novel?!
Hier is die skryf app wat ek gebruik: jy 'n silencer soek vir jou jaggeweer - stuur e-pos na info@phprecision.co.za As jy nog Kersgeskenke moet koop, click hier:   Series wat ek tans kyk op Netflix:   F is for Family (season 5 begin 25/11):   Archer (season 12 begin 01/12):   Ransom (Mel Gibson movie begin 01/12):
#012 Monday Blues
Nov 8 2021
#012 Monday Blues
Eskom suig HOL.  Julle kan my dag beter maak deur hierdie episode te share op Facebook asseblief! Julle kan ook vir julle parfuum (sodat jy nie stink nie), aloe gel (as jy gebrand het), of hydrosols (as jy warm kry) koop by my winkel :)
#011 Wat de ongeluk het ons gisteraand gedoen?!
Nov 6 2021
#011 Wat de ongeluk het ons gisteraand gedoen?!
So weereens, jammer oor gisteraand se swak gehalte podcast, niks wat ons nou daaraan kan doen nie, Eskom het ons maar net soos gewoonlik in die steek gelaat! Hier is die link na my artikel van die velsorg roetine wat ek volg. In die artikel is skakels waarop jy kan click om die produkte te koop! Shop hier vir Aloe Gel! Shop hier vir collagen! P.S. Herman het sy Treasure Hunt gewen by Red Sands!!!
#010 Vrydagaand Shenanigans
Nov 5 2021
#010 Vrydagaand Shenanigans
Okay so ons krag het net na 20:00 aangekom en toe ek 20:30 die live podcast begin toe is die internet bietjie crap, so ek dink daar is vir so om en by 4 minute net "dead air" waar niemand enigiets sê nie, jammer daaroor, maar Eskom screw ons bietjie! GP kuier bietjie by ons vir 'n slag en ons praat verder oor Friday the 13th, nog 'n paar ander movies, en ek moer amper vir Herman! Oh en ek het LEGIT roosterkoeke gebak, so verskoon my gekouery hier aan die begin van die episode. #sorrynotsorry
#009 Ons is terug!
Nov 1 2021
#009 Ons is terug!
Ek en Herman praat oor Halloween movies, vinnige petrol, en Power Rangers! Ons volgende live show gaan eerskomende Vrydag (5 November 2021) om 7 pm wees!
#008 Ons eerste LIVE show
Oct 21 2021
#008 Ons eerste LIVE show
Dit was my eerste live show OOIT en ek het dit ALLEEN gedoen. Ek het darem ondersteuning gehad van Hannes en Amorita uit Vredendal uit, baie dankie julle is awesome!!! Hierdie is my laaste podcast vir 'n rukkie, bloot net omdat ek nog wag vir sponsors! Dit kos min of meer R1600 per jaar om die podcast aan die gang te hou. As jy belang stel om 'n donasie te maak stuur asseblief 'n e-pos na info@kathukat.com. Ek sal jou besigheid adverteer! Totweersiens x
#007 Die Verhaal van die Donkie Drol
Oct 15 2021
#007 Die Verhaal van die Donkie Drol
Ons het vanaand nie net een gas nie, maar TWEE! Ek, Herman, en GP praat bietjie nonsens! Laat weet my watter deel was jou gunsteling, dan maak ons 'n plan om meer te maak! Ons is regtig ook opsoek na sponsors vir ons podcast, na vanaand het ons nog 80 minute van free recording oor, so as jy hou van wat ons doen en jy wil hê ons moet nog maak, ondersteun ons asseblief hier: paypal.me/marethaspangenberg Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848
#006 Preview vir vanaand!
Oct 15 2021
#006 Preview vir vanaand!
Vanaand is dit ek, Herman, en GP! Ons gaan braai, bier drink (en wyn), en gesels! As jy vir ons vrae wil stuur, stuur hulle na info@kathukat.com. Laat weet ons ook as jy in 'n ander land is en jy luister saam. Ondersteun my asseblief hier: paypal.me/marethaspangenberg Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848
#005 Herman Lê Sy Eiers
Oct 8 2021
#005 Herman Lê Sy Eiers
My gas vanaand was Herman Loots! Hy is my kêrel en 'n ambagsman, in daardie spesifieke volgorde :) Hy vertel vir ons van sy 'conspiracy theories' en hoekom 'n mens nie moet vis eet nie!? Deel hierdie episode op sosiale media met #PraatKosNiks sodat almal en hul oumas dit kan luister! @PraatKosNiks op Twitter en Instagram paypal.me/marethaspangenberg  Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848