In gesprek met God (3) Bid

Fanie Myburgh Potgooi

Sep 7 2022 • 8 mins

Deel 3 van 5 - HABBAKUK: In gesprek met God. Ons moet in stilte kan wag op God se antwoorde en in ons woorde versigtig wees hoe ons met God praat. God antwoord ons wanneer ek en jy ons harte vir Hom oopmaak. Was jy al skaam oor woorde wat jy gepraat het voor iemand anders? Ons moet introspeksie doen oor die woorde wat ons voor God gespreek het. Ons meot vir die Here vra om die arogansie in ons hart te vergewe en 'n nuwe respek en eer vir Hom in plek daarvan te plaas en ook dat Hy Homself en Sy werke aan ons bekend maak. Habakuk 3:2.

Sien uit na die week se geestelike woema:

1. In gesprek met God: Vertroue (Maandag)

2. In gesprek met God: Stilte (Dinsdag)

3. In gesprek met God: Bid (Woensdag)

4. In gesprek met God: Sing 'n lied (Donderdag)

5. In gesprek met God: Herinnering aan God (Vrydag)